SA Singers


 


 
 
 
 
 
 
 

 

 
 


 

Bobby Van Jaarsveld
Pieter van Jaarsveld, professionally known as Bobby van Jaarsveld, is a South African Afrikaans-language pop singer-songwriter and actor. Wikipedia
Born: March 6, 1987 (age 29), Paarl, South Africa
 
Bok van Blerk is a South African musician who sings in Afrikaans. He became famous in 2006 for his rendition of "De la Rey" by Sean Else and Johan Vorster. Wikipedia
Born: March 30, 1978 (age 38), Overberg
Jaco du Plessis of Jay soos hy bekend staan, is 'n Afrikaanse sanger. In 2001 wen hy die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand. Die album wat hieruit volg is vir twee GMT-toekennings benoem, waarvan hulle die toekenning vir Beste Pop Album ontvang het. Hy was ook deel van die seun-sanggroep Eden gewees, waarna hy 'n solo sangloopbaan begin het. Sy debuut soloalbum, SOLO, het reeds platinumstatus verbygesteek en is bekroon met twee Huisgenoot Tempo-toekennings: Beste Pop Album en Liedjie van die Jaar vir Melanie asook twee SAMA-nominasies
 

 
 

Joe Foster is die nuwe klank in Afrikaanse met sy solo debuut album “Hartklank!
Voorheen boyband lid het Joe Foster, soos Huisgenoot dit stel, “homself finaal losgewikkel” en staan Joe Foster nou met ‘n skat van ‘n album in die hand! Sy Temalied vir die Film “Pad na jou hart” het ons almal laat regop sit in afwagting van wat hy nog gaan oplewer op sy eie.

13 Oorspronklike liedjies almal uit die pen van hierdie Ghoema wenner vir “Lied van die jaar” 2015 en  nie een stel teleur nie en resensente is gaande oor die produk!

 
 


 

Die naam Adam Tas verwys nie vandag na die vader van geskrewe Afrikaans van die 1600s nie, maar die gewilde Afrikaanse sanger wat groot opskudding in die musiekbedryf maak.

Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria tot ‘n Guiness Wereldrekord sing Adam Afrikaans met sy “Rock” ondertoon menigte se harte warm. Maar sy toekomsplanne het nooit musiek ingesluit nie, waar ‘n fietsongeluk sy liefde vir die kunstipe gekweek het.

 

 

Liedjies skryf is in sy bloed. Op die jong ouderdom van 12 het Dewald alreeds sy eerste liedjie geskryf. Ná matriek het hy sy talent na die destydse Pretoria Technikon geneem en sy algemene bekwaamheid verder geslyp deur 'n diploma in vermaaklikheidstegnologie te verwerf.

Dubbeld gekwalifiseer, beide op papier en met louter talent, het hy die volgende vier jaar sy groep Wasserfall gelei, en twee albums, insluitende die treffers "Suikerbos" en "All About Me", vrygestel – onderwyl hy liedjies geskryf het vir sommige van Suid-Afrika se grootste sterre, soos Jay, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk en Lianie May. "My grootste vyand is ek self," lag hy. "Ek kan nie stilsit nie. Wanneer ek nie slaap nie, hol ek rond en voeg verkieslik nuwe idees en kleure by my progressiewe musieksmaak."




 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 




 






 
 






 




 
 
 







 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Lianie was in 2006 raakgesien en geteken deur die talentvolle musikale genies, Sean Else en Johan Vorster. Van daar het Lianie se harde werk, determinasie en nederige persoonlikheid haar van krag tot krag laat gaan, en is sy vandag een van die land se top vroulike kunstenaars.

Lianie gebore 2 Augustus 1976 te Sasolburg, woonagtig in Pretoria – is steeds SAse liefling sangeres.

Karlien van Jaarsveld is die oudste van 3 kinders. Sy is die ouer suster van die reeds bekende Bobby van Jaarsveld. Karlien is nie ‘n nuwe gesig in die musiekbedryf nie.
Geboren: 21. Dezember 1985 (Alter 30), Paarl, Südafrika
 

 
Juanita, mit bürgerlichem Namen Juanita du Plessis ist eine in Südafrika lebende namibische Musikerin und Musikproduzentin. Wikipedia
Geboren: 26. April 1972 (Alter 44), Windhoek, Namibia
Elizma Theron is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Sy is in Bethlehem in die Vrystaat gebore, maar het haar skoolloopbaan in Kuruman, Noord-Kaap begin en voltooi. Sy het ook in KykNET se sepie, Villa Rosa gespeel. Haar liedjie "Lapaside" was vir verskeie weke die nommer een-treffer op MK89.
Geboren:
Bethlehem, Südafrika
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
         
       
   
 
 
 
 
 
 
 
   
       
 
 
  Partner Links
    

               
            

 


Diese Webseite wurde kostenlos mit Homepage-Baukasten.de erstellt. Willst du auch eine eigene Webseite?
Gratis anmelden